Книга - Die Wanbegrip

a
A

Die Wanbegrip
Owen Jones


Megan is a psychic teen, who cannot find anyone to help her understand her powers... no-one living that is. ‘Die Wanbegrip’ is ‘n kort storie oor ‘n jong meisie se groeiende besef dat sy in staat is om dinge te doen wat niemand in haar familie kan doen nie, alhoewel sommige van haar skool vriende sê dat hulle soortgelyke ongewonde spirituele vermoëns het. Die meisie se naam is Megan en sy is twaalf jaar oud in hierdie, die eerste boek. Megan het twee wat lyk asof dit onoorkomelik is, probleme. Die eerste is dat haar ma bang is vir haar dogter se latente vermoëns en wil haar net nie help nie, maar ontmoedig haar, en die tweede is dat sy nie ‘n onderwyser kan kry om haar te help om haar bonatuurlike, spirituele vermoëns te ontwikkel nie.  Sy probeer om hulle met haar ma te bespreek, maar sy kry baie kort verligting en sy sal nie eers probeer om haar pa te vertel nie,want sy weet dat haar ma dit nie sal goedkeur nie, en sy wil eintlik aan haar ma se regte kant bly. Megan voel dat daar ‘n ongesproke verbond tussen hulle albei bestaan. Miskien is dit die verbond wat tussen alle ma’s en hulle dongters bestaan, maar miskien gaan dit ook baie dieper.  Wie sal kan sê aangesien Megan nie eers haarself weet nie? Al wat sy weet is dat haar ma nie die deel doen wat van haar verwag word as ‘n ma wat lief is vir haar een-van-die-dae tiemerjarige dogter nie, wat angste het wat sy wil, nee, moet bespreek met iemand wat sy vertrou. Megan is gewillig om haar ma tyd te gee om oor haar vrees van die paranormaal te kom. Sy kan wag en sy kan self uithou met die aaklige mishandeling wat skelm aan haar uitgedeel word sonder haar pa se kennis. Ten minste, sy kan vir nou. ‘Die Wanbegrip’ is die eerste van, sover, twee en twintig kort stories in hierdie reeks oor die voordurende ontwikkeling van Megan soos wat sy mense vind om haar te help om te verstaan wat die beste manier is om voort te gaan met haar bonatuurlike, sprituele en siener vermoëns. Sy het nodig om geleer te word wat moontlik is en hoe om dit te doen, maar ook waar om haar spesiale vermoëns te plaas. Megan is ‘n goeie kind, so dit sal voor die hand liggend lyk dat sy haar kragte vir goed sal gebruik, maar dit is nie altyd maklik om die regte ding te doen selfs al weet jy wat dit is nie. Hierdie stories oor Megan sal aantrekking vind vir enige iemand wat in spirituele vermoëns, die bonatuurlike en die paranormale belang stel  en tussen die ouderdomme van tien en ‘n honderd jaar oud is.









1 DIE

2 WANBEGRIP




`n Spirituele Gids, `n Spook Tier, En Een Vreesaanjaende Ma!



deur





1 OWEN JONES




Vertaler:





1 Maria Burger - Prinsloo




Kopiereg © 2021 Owen Jones

Die Wanbegrip

`n Spirituele Gids, `n Spook Tier, En Een Vreesaanjaende Ma!

deur Owen Jones

Publiseer deur

Megan Publishing Services

https://meganthemisconception.com (https://meganthemisconception.com/)


Die reg van Owen Jones om identifeer te word as die skrywer van hierdie werk is bevestig in ooreenstemming met seksies 77 en 78 van die Kopiereg Ontwerp en Patente Akte van 1988. Die morele regte van die skrywer is bevestig.

In hierdie werk van fiksie, is die karakters en gebeure óf ‘n produk van die skrywer se verbeelding, óf hulle is geheel en al fiktief. Sommige plekke mag bestaan, maar die gebeure is geheel en al fiktief.



Kontak my by:

http://facebook.com/angunjones (http://facebook.com/angunjones)

http://twitter.com/owen_author (http://twitter.com/owen_author)

owen@behind-the-smile.org (mailto:owen@behind-the-smile.org)

http://owencerijones.com (http://owencerijones.com/)



Sluit by ons nuusbrief aan vir binnekring inligting oor

Owen Jones se boeke en skrywe

deur jou epos-adres hier in te voer :

http://meganthemisconception.com (http://meganthemisconception.com/)


Ander novelle in dieselfde reeks:



Die Megan Reeks

`n Spirituele Gids, `n Spook Tier, En Een Vreesaanjaende Ma!

Die Wanbegrip

Megan's Thirteenth

Megan’s School Trip

Megan’s School Exams

Megan’s Followers

Megan and the Lost Cat

Megan and the Mayoress

Megan Faces Derision

Megan’s Grandparents Visit

Megan’s Father Falls Ill

Megan Goes on Holiday

Megan and the Burglar

Megan and the Cyclist

Megan and the Old Lady

Megan’s Garden

Megan Goes To the Zoo

Megan Goes Hiking

Megan and the W. I. Cookery Competition

Megan Goes Riding

Megan Goes Yachting

Megan at Carnival

Megan at Christmas




1 TOEWYDING


Hierdie weergawe word aan my vrou, Pranom Jones, toegewy deurdat sy my lewe so maklik as wat sy kan moontlik maak, sy doen ‘n fantastiese werk, en aan my ouers, Colin en Marion, vir die wonderlike opbrengs wat hulle my en my broers gegee het.

Karma sal elkeen in net goedheid betaal.




1 ERKENNINGS


Aan my vrou, Pranom vir haar geduld en my vriend Lord David Prosser vir sy hulp met die omhulsel se ontwerp.




1 INSPIRERENDE KWOTASIES


“Glo nie in alles net omdat jy dit gehoor het nie,

Glo nie in enige iets net omdat dit gesê is en daar gerugte deur vele is nie,

Glo nie in enige iets net omdat dit in jou geskrewe gelowige tekste gevind is nie,

Glo nie in enige iets net oor die outoriteit van leermeesters en ouderlinge nie,

Glo nie in tradisies omdat hulle vir generasies oorgedra is nie,

Maar na waarneming en analise, as enige iets met rede saamstem en bevordelik is vir die goeie en voordelig is vir die goed en winsgewendheid van een en almal, aanvaar dit en leef daarby.”

Gautama Buddha



------



Groot Gees, wie se stem op die wind is, hoor my. Laat ek groei in krag en kennis.

Laat my ewig die rooi en pers sonsondergang behou. Mag my hande die dinge wat u aan my gegee het respekteer.

Leer my die geheime wat onder elke blaar en steen versteek is, soos u mense vir eeue in die verlede geleer het.

Laat ek my krag gebruik, nie om groter as my broer te wees nie, maar om my grootste vyand te bestry – myself.

Laat ek altyd voor u kom met skoon hande en ‘n oop hart sodat, soos my Aardse bestaan soos die sonsondergang vervaag, my Gees na u sal terugkeer sonder skaamte.

(Gebaseer op ‘n tradisionele Sioux gebed)




1  INHOUD


1 Hobson se Keuse

2 Toenemende Bewustheid

3 Moeder se Klein Helpertjie

4 Inspirasie

5 Die Bure

6 Megan se Vriende

Die Ontoelaatbare





Конец ознакомительного фрагмента. Получить полную версию книги.


Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию (https://www.litres.ru/pages/biblio_book/?art=64263007) на ЛитРес.

Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.



Megan is a psychic teen, who cannot find anyone to help her understand her powers… no-one living that is. ‘Die Wanbegrip’ is ‘n kort storie oor ‘n jong meisie se groeiende besef dat sy in staat is om dinge te doen wat niemand in haar familie kan doen nie, alhoewel sommige van haar skool vriende sê dat hulle soortgelyke ongewonde spirituele vermoëns het. Die meisie se naam is Megan en sy is twaalf jaar oud in hierdie, die eerste boek. Megan het twee wat lyk asof dit onoorkomelik is, probleme. Die eerste is dat haar ma bang is vir haar dogter se latente vermoëns en wil haar net nie help nie, maar ontmoedig haar, en die tweede is dat sy nie ‘n onderwyser kan kry om haar te help om haar bonatuurlike, spirituele vermoëns te ontwikkel nie. Sy probeer om hulle met haar ma te bespreek, maar sy kry baie kort verligting en sy sal nie eers probeer om haar pa te vertel nie,want sy weet dat haar ma dit nie sal goedkeur nie, en sy wil eintlik aan haar ma se regte kant bly. Megan voel dat daar ‘n ongesproke verbond tussen hulle albei bestaan. Miskien is dit die verbond wat tussen alle ma’s en hulle dongters bestaan, maar miskien gaan dit ook baie dieper. Wie sal kan sê aangesien Megan nie eers haarself weet nie? Al wat sy weet is dat haar ma nie die deel doen wat van haar verwag word as ‘n ma wat lief is vir haar een-van-die-dae tiemerjarige dogter nie, wat angste het wat sy wil, nee, moet bespreek met iemand wat sy vertrou. Megan is gewillig om haar ma tyd te gee om oor haar vrees van die paranormaal te kom. Sy kan wag en sy kan self uithou met die aaklige mishandeling wat skelm aan haar uitgedeel word sonder haar pa se kennis. Ten minste, sy kan vir nou. ‘Die Wanbegrip’ is die eerste van, sover, twee en twintig kort stories in hierdie reeks oor die voordurende ontwikkeling van Megan soos wat sy mense vind om haar te help om te verstaan wat die beste manier is om voort te gaan met haar bonatuurlike, sprituele en siener vermoëns. Sy het nodig om geleer te word wat moontlik is en hoe om dit te doen, maar ook waar om haar spesiale vermoëns te plaas. Megan is ‘n goeie kind, so dit sal voor die hand liggend lyk dat sy haar kragte vir goed sal gebruik, maar dit is nie altyd maklik om die regte ding te doen selfs al weet jy wat dit is nie. Hierdie stories oor Megan sal aantrekking vind vir enige iemand wat in spirituele vermoëns, die bonatuurlike en die paranormale belang stel en tussen die ouderdomme van tien en ‘n honderd jaar oud is.

Как скачать книгу - "Die Wanbegrip" в fb2, ePub, txt и других форматах?

  1. Нажмите на кнопку "полная версия" справа от обложки книги на версии сайта для ПК или под обложкой на мобюильной версии сайта
    Полная версия книги
  2. Купите книгу на литресе по кнопке со скриншота
    Пример кнопки для покупки книги
    Если книга "Die Wanbegrip" доступна в бесплатно то будет вот такая кнопка
    Пример кнопки, если книга бесплатная
  3. Выполните вход в личный кабинет на сайте ЛитРес с вашим логином и паролем.
  4. В правом верхнем углу сайта нажмите «Мои книги» и перейдите в подраздел «Мои».
  5. Нажмите на обложку книги -"Die Wanbegrip", чтобы скачать книгу для телефона или на ПК.
    Аудиокнига - «Die Wanbegrip»
  6. В разделе «Скачать в виде файла» нажмите на нужный вам формат файла:

    Для чтения на телефоне подойдут следующие форматы (при клике на формат вы можете сразу скачать бесплатно фрагмент книги "Die Wanbegrip" для ознакомления):

    • FB2 - Для телефонов, планшетов на Android, электронных книг (кроме Kindle) и других программ
    • EPUB - подходит для устройств на ios (iPhone, iPad, Mac) и большинства приложений для чтения

    Для чтения на компьютере подходят форматы:

    • TXT - можно открыть на любом компьютере в текстовом редакторе
    • RTF - также можно открыть на любом ПК
    • A4 PDF - открывается в программе Adobe Reader

    Другие форматы:

    • MOBI - подходит для электронных книг Kindle и Android-приложений
    • IOS.EPUB - идеально подойдет для iPhone и iPad
    • A6 PDF - оптимизирован и подойдет для смартфонов
    • FB3 - более развитый формат FB2

  7. Сохраните файл на свой компьютер или телефоне.

Видео по теме - 3 July 2021: Erediens: “Die Brood van die Lewe en Storm van Wanbegrip” / Lr. H Sutherland

Книги автора

Рекомендуем

Последние отзывы
Оставьте отзыв к любой книге и его увидят десятки тысяч людей!
  • константин александрович обрезанов:
    3★
    21.08.2023
  • константин александрович обрезанов:
    3.1★
    11.08.2023
  • Добавить комментарий

    Ваш e-mail не будет опубликован. Обязательные поля помечены *